GEORGE NUUS - 'n Groep leerders van Parkdene Sekondêr is gekies om aan die Filmit-kortfilmkompetisie deel te neem.
Hulle twee minuut lange video, Toue en kloue, is een van 20 wat na die kompetisiestadium deurgedring het.
Van links: Teagon Arendse, Raymondo Belelie, Gustaviano Appels, Mark Claassen, Aisha Mvuyekure en Rivaldo Hendricks.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'