GEORGE NUUS - Laerskool Outeniqua het verlede week die top-20-akademiese presteerders van die tweede kwartaal bekendgemaak.
By die Outies wil hulle 'n liefde vir leer in die kinders ontwikkel, eerder as 'n liefde vir die eerste plek.
Dit is waarom die top-20 in alfabetiese volgorde toegeken word en nie volgens hul posisies nie.
Die gr. 4 toppresteerders is Lenka Badenhorst, Quinne Bertie, Francois Bruwer, Christopher Chowles, Henno Claasen, Yoshua de Wet, Nhea du Toit, Jua Hoogendyk, Finley Human, Jacob Janse van Rensburg, Mia Kemp, Benjami Meyer, Ovayo Nyirenda, Nikolas O'kennedy, John Serfontein, Amélie Smith, Miné Stander, Psalm van Wyk, Jané Vivier en Joy Windvogel.
Die top-20 presteerders in gr. 5 is, Adam Carolus, Gia Fourie, Jani Gertenbach, Tiaan Janse van Rensburg, Lené Koen, Mieke Koen, Zanelle Kruger, Brooklyn Cay Leen, Luke Liebenberg, An Marais, Heinrich Pieter Punt, Lia Schmidt, Benjamin Schneider, Joshua Soekoe, Jaime Swanepoel, Jasper van der Linde, Elné van der Merwe, Ally van Rooyen, Kayla van Rooyen en Annika van Zyl.
Die 20 graadsewes wat die beste akademiese prestasie behaal het. Hulle is Xavier Bertie, Ivan Burger, Andrea Campher, Arno de Jager, Garlan Gouws, Wilmaré Kamener, Dandré Karstens, Joshua Laminie, Luke Louw, Erin Matolla, Liela Opperman, Miné Pretorius, Mia Schoeman, Samantha Sonnekus, Clifford Spies, Ross Taljaard, Milana van der Berg, Lana van Gend, Johannes Venter en Erin Wooff.
Die top-20 in gr. 6 is Anina Badenhorst, Jolene Bishop, Danielle Bond, Aneska Bruwer, Katelyn de Bruyn, Hayley Fourie, Loftie Fourie, Konrad Gouws, Nicholas Jones, Guillaume Liebenberg, Leo Lombard, Caleb Matthys, Iva O'kennedy, Phillipus Potgieter, Ilse-Mari Rohwer, Nelbi Slabbert, Elani Strydom, Liyah Theron, Tehillah van Wyk, Joachim Victor en Keano Windwaai.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’