GEORGE NUUS - Skoolhoof Irvin Scheepers sê daar is vanjaar 225 graadeens ingeskryf.
Daar was nie plek vir al die aansoeke nie.
Felicia Jansen, een van die gr. 1-onderwyseresse, sê sy kon nie wag dat die skool begin nie.
"Dit is my lewe," het sy met 'n groot glimlag vertel.
Felicia Jansen, gr.1-onderwyseres en Irvin Scheepers, hoof van Heidedal Primêr, saam met twee graadeens, Denham Squire (links, 6) en Lucille Swartz (6). Foto's: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'