GEORGE NUUS - 'n Uitstalling van veteraan trekkers by die George Landbouskou trek soos gewoonlik baie aandag.
Iets wat vir groot opwinding vandag gesorg het was toe dogters en seuns toutrekspanne kragte teen 'n trekker gemeet het.
Andre Barnard was aan die stuur van die Massey Ferguson 245.
Die dogterspan was eerste aan die beurt en dit was omtrent 'n getrekkery.Onder aanmoediging van skougangers het die dogters hakke ingeskop en dit was tyd vir sterk staan
VIDEO - Wie is die sterkste? (Video: Eugene Gunning, George Herald).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'