GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua is trots op Emile Rossouw Heyns wat 95% behaal het vir landbouwetenskap in die 2021-matriekeksamen.
Op 3 Februarie het hy 'n toekenning ontvang by die Wes-Kaap 2021 Nasionale Senior Sertifikaat-toekenningseremonie vir landbouwetenskap.
Van links is premier Alan Winde, Emile, minister van onderwys Debbie Schäfer en onderwyshoof Brent Walters.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'