Gallery Video
GEORGE NEWS EN VIDEO - Leerders van Laerskool George-Suid het 'n heerlike koel dag gekry vir hul jaarlikse kleureatletiekbyeenkoms.
Rooi, geel en groenspanne het vanoggend die pawiljoene by Hoërskool Outeniqua se sportgronde ingeneem vir 'n oggend van atletiek en jolyt.
Ouers en onderwysers is ewe opgewonde oor die hoogtepunt van die skool se sportkalender.
Kyk 'n video hieronder.
Die groen span gee die res 'n bietjie gas.
Die rooi span.
Die geel span.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'