Gallery Video
GEORGE NUUSFLITS EN VIDEO - Meer as 300 vroue van verskillende ouderdomme het vanoggend, Donderdag 9 Augustus, aan 'n betoging, vanaf Rosemoor-gemeenskapsentrum tot Rosemoor-sportgronde, deelgeneem.
Die optog is ter viering van nasionale Vrouedag.
Met aankoms by die sportgronde was die vroue met kleurvolle verf gegooi. Die program is deur George-munisipaliteit aangebied.
Vele vermaak deur, Leequin Stalmeester, Brass Band, Marinette van Coller en Glenvor Pretorius, lê nog vir die dag voor.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in volgende week se uitgawe van die George Herald.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'