Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die hoof van Heidedal Primêr, Irvin Scheepers, sê dat die skool alle Covid-19-regulasies gevolg het en Maandag 1 Junie gereed was om hul leerders te ontvang.
“Ons het sover tussen 50 en 60% van ons gr. 7-leerders terug verwelkom. Ons hoop om die res volgende week terug te hê.”
Scheepers se span het met ’n paar oulike inisiatiewe vorendag gekom om die terugkeer skool toe so normaal as moontlik te maak.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'