Gallery Video
GEORGE NUUSFLITS EN VIDEO - Heartbeatfm se familiedag het vanoggend, Saterdag 16 Desember, omstreeks 10:00 by Pacaltsdorp Hoërskool afgeskop.
Georgie van GO GEORGE en Daantjiekat van die verkeersdepartement het vir goeie vermaak op die verhoog gesorg.
Die 'gladiator' kompetisie sal om 12:00 begin.
Lucinda Orie, Heartbeatfm bestuurder en koördineerder van geleentheid, sê "baie lê nog voor, en dis 'n geleentheid wat elkeen moet geniet."
Kyk 'n video hieronder:
ARTIKEL: BRÜMILDA SWARTBOOI, GEORGE HERALD INTERN
VIDEO & FOTO'S: MYRON RABINOWITZ, GEORGE HERALD JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'