GEORGE NUUS - Laerskool George-Suid het 21 skaakkinders wat in die Edenspan opgeneem is en aan die Wes-Kaap Skole Skaakkampioenskappe deelgeneem het.
Dit het op 6 en 7 Mei 2023 by Glenwood House School plaasgevind.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’