Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Op Maandagoggend 12 November, het Melissa Vorster, hoofdogter van Hoërskool Outeniqua, ’n surrealistiese gevoel gehad toe sy daardie oggend wiskunde 2 geskryf het.
“Ons is gesê as ons huis toe wil gaan na die vraestel kan ons dadelik gaan, maar almal het gesit en die wiskunde geskryf.”
Na die eksamen het haar ma haar opgetel en die kar was gepak, vir ‘n reis wat gelukkig nie plaasgevind het nie.
Kyk video's hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'