GEORGE NUUS - NGK Blanco-gemeente bied op Dinsdag en Woensdag 17 en 18 November hul eerste Blanco Spens aan.
Verkope vind plaas van 13:00 tot 18:00 in die gemeente se Kuierarea, Napierstraat 9, Blanco. Dis 'n goeie geleentheid om Kersvoorrade aan te vul.
Mense wat produkte of kontant wil skenk, kan Karina (061 426 6061), Liz (082 863 7702) of Lizette (083 633 3301) skakel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'