Insp. Clifford Molefe, polisiewoordvoerder van die Lesotho-polisie, het Woensdag bevestig die 63-jarige Peter Frederiksen se vervreemde vrou is die vorige dag geskiet.
Anna Matsiliso Molise (28) is Dinsdagaand tussen 18:00 en 19:00 geskiet.
Sy is later in ’n hospitaal in Maseru dood.