Sponsored Content Video
BUSINESS NEWS - What an honour it is to bake for the special community of George for yet another year!
With a full heart, we can announce that Loerie Bakery has once again been voted the best bakery in the Best of George Readers' Choice awards.
This one belongs to our team. Our sincere and deeply felt thanks go to every person behind the ovens and behind the counter, because without their dedication the ovens would run dry, and so would the baking community.
Vir 29 jaar staan Loerie Bakkery se deure elke oggend vir jou oop, en bedien ons generasie na generasie met bekostigbare gehalte.
Die geur van varsgebakte produkte nooi jou in nog voor jy die deur bereik, en dan wag die lekkerste besluit van jou dag:
'n reuse verskeidenheid smullekker soet en sout happies wat almal meeding om jou aandag.
Lank voor die son oor die Outeniquas uitkom, is ons bakkers reeds aan die werk. Van voor 04:00 word elke brood, elke melktert en elke koek met liefde en deernis gebak, sodat jy 'n kraakvars ervaring kan hê van die oomblik dat die deure oopswaai.
Loerie Bakery has once again been voted the best bakery in the Best of George Readers' Choice awards.
Ons is baie trots daarop om as 'jou' bakkery bekend te staan. Ons aanbiedinge wissel van tradisionele melkterte en brode tot weelderige koeke en pasteie, en ons gebruik slegs die beste bestanddele om die beste gehalte te verseker.
Behalwe vir ons heerlike lekkernye en bekostigbare pryse, is ons ook trots op ons uitstekende kliëntediens. Elke item word met liefde en sorg gebak, want so doen ons dit van dag een af.
Loerie Bakery has once again been voted the best bakery in the Best of George Readers' Choice awards.
En dan is daar julle, ons gewaardeerde kliënte. Dankie vir elke vinnige geselsie oor die toonbank, elke knipoog, en julle immergroen ondersteuning deur al die jare heen. Julle beteken vir ons meer as wat woorde kan sê.
Loerie Bakery has once again been voted the best bakery in the Best of George Readers' Choice awards.
May we keep baking together for many more years, and may our ovens never cease to amaze. Here's to a future filled with more mouth-watering creations and more moments shared around a table.
Our friendly staff will keep welcoming you with open arms and a smile on their faces. We truly appreciate you, and we will continue to be 'your' bakery.
Lantie en Morné Gricius
Lantie, Morne en Chane Gricius – altyd gereed om te help.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’