Gallery
GEORGE NUUS - Die 156ste George Landbouskou, wat sedert Donderdag by die Skougronde aan die gang is, bied werklik vermaak vir oud en jonk.
Die skou word elke jaar deur die Outeniqua Skougenootskap gereël.
Met verskeie kuns- en kosstalletjies is daar ook iets vir almal se smaak.
Die skou maak vanaand klaar, moet dit nie misloop nie - vet pret vir die hele gesin!
Daar is ook lekker vermaak vir die jongspan by die skou. Foto's: Kristy Kolberg
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'