GEORGE NEWS - George Municipality will once again extend sewerage sucker services from 15 December until 18 January 2026 for the Festive Season:
- Monday to Friday from 07:45 until 22:00
- Weekends & Public Holidays from 07:45 until 19:00
Sewerage suction truck services: What you must know
Clients making use of George Municipality Sewerage Truck Services, please note:
- All operation and maintenance of on-site septic and conservancy tanks, and all costs related to it, are the responsibility of the property owner.
- The owner must check septic and conservancy tank levels regularly and book a service long enough in advance to avoid spillovers.
- Book your collection/cleaning of tanks at least five days in advance at the phone numbers below. No private suction schedules can be accommodated.
- Access to on-site septic and conservancy tanks is the responsibility of the property owner. A callout fee will be charged when a tank is inaccessible.
- Immediate response to emergency overflows cannot be guaranteed and is subject to availability and scheduling of trucks, as well as access restrictions. Emergency suctions for late bookings or overflowing tanks will be charged at the after-hours/emergency fee.
- Collection and cleaning of tanks after hours (16h30 until 22h00)
- Times for Weekends and Public Holidays (07h45 until 19h00).
Weekends, public holidays, and emergency requests are more expensive than during working hours, as per municipal rates, and will only be done on confirmation by the client that the after-hours/emergency fee is accepted.
Book your suction truck services
- George: 044 801 9262/66
- Uniondale: 044 752 1024
- After hours: 044 801 6300
Openbare kennisgewing: Rioolsuierdienste verleng vir Feesseisoen
George Munisipaliteit verleng rioolsuierdienste vir die Feestyd vanaf 15 Desember tot 18 Januarie 2026:
- Maandag tot Vrydag vanaf 07:45 tot 22:00
- Naweke en openbare vakansiedae vanaf 07:45 tot 19:00
Rioolsuigtrok-Dienste: Wat u moet weet
Kliënte wat van George Munisipaliteit se rioolsuigtrok-dienste gebruik maak, neem asseblief kennis:
- Die werking en instandhouding van septiese- en opgaartenke, en alle kostes wat daarmee verband hou, is die verantwoordelikheid van die grondeienaar.
- Die eienaar moet die vlakke van septiese en opgaartenke gereeld nagaan en ‘n diens lank vooruit bespreek om oorspoelings te vermy.
- Bepreek die uitsuig/skoonmaak van tenke ten minste vyf dae vooruit by die telefoonnommers hieronder. Geen privaat suigskedules kan geakkommodeer word nie.
- Toegang tot septiese en bewaringstenks op die perseel is die verantwoordelikheid van die eienaar van die eiendom. 'n Uitroepfooi sal gehef word wanneer 'n tenk ontoeganklik is.
- Onmiddellike reaksie op noodoorstromings kan nie gewaarborg word nie en is onderhewig aan beskikbaarheid en skedulering van vragmotors, asook toegangsbeperkings. Noodsuigings vir laat besprekings of oorlopende tenks sal teen die na-ure/noodfooi gehef word.
- Uitsuig of skoonmaak van tenke wat na-ure (16:30 tot 22:00)
- Tye vir naweke en Openbare Vakansiedae (07:45 tot 19:00).
Naweke, openbare vakansiedae en Noodversoeke is duurder as gedurende werksure, volgens munisipale tariewe, en sal slegs gedoen word op bevestiging deur die kliënt dat die na-ure/noodfooi fooi aanvaar word.
Bespreek u rioolsuigtrok-dienste by 044 801 9262/66.Uniondale: 044 752 1024 Na-ure: 044 801 6300.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’