Hoërskool Outeniqua het verlede Donderdag weer 'n geslaagde gholfdag by die George-gholfklub aangebied en in die proses 'n raps meer as R80 000 vir die Kwagga Trust ingesamel. Altesaam 108 spelers was in aksie. Verskeie oud-Kwaggas van so ver as Pretoria en Bloemfontein het hul alma mater kom ondersteun. Characters was die hoofborg.
George | 11101 |
---|---|
Bitou | 2579 |
Knysna | 4592 |
Mossel Bay | 6938 |
Hessequa | 1759 |
Oudtshoorn | 3601 |
Kannaland | 722 |
Garden Route Total | 31292 |
Vote submission failed. Please try again later.