Saturday 02:14
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Talle mense het Vrydag 1 Desember 'n feestelike dag by die Conville-gemeenskapsaal ter viering van Wêreldvigsdag bygewoon. Van die aktiwiteite gedurende die dag het 'n pretstap ingesluit asook die aansteek van kerse ter herinnering aan diegene wat die stryd teen MIV/Vigs verloor het. Daar was ook verskeie inligtingstalletjies gerig op veral skoolkinders, wat kwessies soos mishandeling, boelies, menseregte, MIV/Vigs, dwelmmisbruik, groepsdruk, seksuele onthouding, gesonde leefstylkeuses, jeugontwikkeling, geslagskwessies, depressie en selfmoord aangeraak het.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald