Matthys Beukes, waarskynlik Suid-Afrika se voorste bergfietsryer, was een van die deelnemers aan die Laerskool George-Suid se jaarlikse Loerie MTB wat verlede Saterdag by die NMU se Saasveld-kampus begin en geëindig het. Talle plaaslike fietsryers het deelgeneem en Deidre Cloete het vir die George Herald die aksie gekiek.
Vote submission failed. Please try again later.