Saturday 14:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Die Outeniqua Skougenootskap het die mees suksesvolle George Landbouskou nog aangebied met 'n rekordgetal besoekers. "Daar is meer as 1 000 mense meer hierdie jaar deur die hekke met 'n totaal van 18 687 skougangers wat die geleentheid kom ondersteun het," het 'n tevrede skoukoördineerder, Susan Willemse gesê. Skoupresident Gert Pretorius het die burgemeesters van George en Garden Route Distriksmunisipaliteit bedank vir hulle betrokkenheid en bywoning. "Baie dankie ook aan elke borg, die besoekers, skouraad en die verkeer wat hul hande vol gehad het met voertuie wat na die skouterrein gestroom het."
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald