Panko- gekrummelde eiervrug, bokmelkkaas (gerol in sesamsaad), caponata, stadig geroosterde tamatiesous, parmesaansnippers, roketpesto;
Earl Grey- gerookte salmforel, ertjiesalsa verde, krakerige aartappelstokkies;
Pangebraaide volstruisfillet, gepiekelde rooikool, reënboogspinasie, appelasyn-jus;