|
|
Penveer
|
| Penveer is a platform for avid poets and authors to share their poetry and creative writing. Once registered, users can submit poems of no longer than 24 lines and short stories of a maximum of 500 words. |
|
|
|
Tears from a rainow nation.
|
|
14:02 (GMT+2), Tue, 22 January 2013 |
|
|
|
How long will the tears of pain,run through the cities of our country?I cant understand why i was so overcome with joy when,we had our first democratic election.We envisaged a country wemilk and honey will be enjoyed by all.I remember when President Nelson Mandela was release in 1990,we were dancing in the streets,strangers embraced each other.A collective and unifying voice sang of a better South-Africa.Me being just a teenager felt the goosebumbs on my back and shivers down my spine,when i for the first time in my life,saw the spar of hope in my parents' eyes.Well that spark has now turned into despair and despondency.How long will we have to taste,the bitter taste of poverty in our own country?
|
|
|
Posted by julybenie@gmail.com | Comments (0)
|
|
|
|
|
|
Nog n vriend soos jy
|
|
14:11 (GMT+2), Thu, 17 January 2013 |
|
|
Nog n vriend soos jy
Deur Saul Afrika
n Vriend soos jy sal mens selde kry wat altydeur vir die waarheid stry. Vriende soos jy is baie is dun gesaai Geskik vir uitstappies en n lekker braai.
Vriende soos jy is n besonderse seen op wie mens kan staatmaak en op wie mens kan steun. n Vriend soos jy is sowaar n diamant al gaan jy nou van hoek tot kant.
n Vriend soos jy het my vertroue gewen Ek sal kleef aan jou omdat jy die waarheid ken. Die egtheid van ons vriendskap is n feit in totaal Ek wag vir die dag dat jy my vir die noorde kom haal.
Die tye met jou was die moeite werd Al het dit gevlieg soos n duur arabiese resies perd. Fanie my viend al is ons vermink Is daar altyd n GOD wat ons nader wink
Geskryf 29.12.2010
|
|
|
|
|
|
|
|
Dankbaarheid
|
|
14:08 (GMT+2), Thu, 17 January 2013 |
|
|
Dankbaarheid Saul Afrika
Verslonsde kaalvoet kind wat sit in gietende reen . Met jou lelike meshou letsels en jou verwaarloosde kroeshare kop My beker loop oor want deur God se genade pas die beskrywing my nie. Hemele getuig vandag van my geboorte herdenking. Vroegmore het die engele koor vir my gesing. Die aarde erken dat geen pes of plaag my visie ooit sal kan versteur nie. Selfs die dood kan my nie vernietig nie dit, verander net my adres. Inteendeel eks immuun alhoewel die dood so baie bangmaak is ek in afwagting Soggens vroeg word ek herinner van my diere se teenwoordigheid. Hulle weet van my en lag hulle klaar oor my grappies en alle kattekwaad . Ek kies hulle want hulle kan nie piemp nie sulke enorme liefdevolle kreature. Die lewe is so n duur geskenk ek besef dit nooit as ek stort of selfs bad nie. Groot groepe mense wag vir reen of moet sommer groen beslykte water drink. My beker loop oor omdat ek soggens nou nie elke dag bederf word. Engelse ontbyt the works, hoe kan ek kla. Dit terwyl verflenterde kinders my voertuie se vensters vuil vat. Met smeek gesiggies vra vir net n paar sente om brood te koop. Dit , terwyl sente in so baie huise rondle en as beslommernis beskou word. My gemoed skiet vol van oorstelptheid. Ek sing die oorwinningslied want ek stem met die lied. His strength is perfect . Ekt oorlog verklaar teen die duiwel , sy aanloklikhede , sy oorgeblaaste goud. Al sy vernietigende geskenke onder andere long kanker en lewer disfunksies. Ek voel goed ,beter , beste. Bondels vreugde pak my beet , vreugde wurg my , geluk tel my op. Daarbenewens vergesel vreugde my en reen druppels van seeninge benat my. Ek weet ek is meer as n oorwinnaar , niemand kan my pad met donker maak nie. Ek is gekoppel aan die LIG van die eeue. Al my vriende is rondom my my familie so gesond n lappies kombers. Eks oorstelp van vreugde vrede en geluk Ja , ek is dankbaar soveel so dat die diere van die veld kom kyk hoekom ek lag. Selfs die slange wat weet eks glad nie bang vir hulle gif nie. Wat hulle weet ek gaan terug na my Skepper as hulle my byt . As jy nie betyds genoeg is om my te lawe nie. Ek is dankbaar vir vriende wyd en syd ,oud en jonk , pragtige mense. My Beker loop oor net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe. Ek behoort aan my skepper tot in lengte van dae. Met hom wil ek die Dankbaarheidsbeker ledig ,met Hom alleen.
Geskryf 03.09.2009
|
|
|
|
|
|
|
|
Die dood net n verandering van adres
|
|
14:07 (GMT+2), Thu, 17 January 2013 |
|
|
Die dood net n verandering van adres Deur Saul Afrika
Vir baie is die dood n groot les om te leer. Dit verwoes soms ons lewens dis bedroef dit maak seer. Alhoewel die dood daarop uit is om enige lewe te kwes. Vertroos ek myself want dit verander slegs jou adres.
Die dood beweeg oor grense ondanks ras en geslag. Dit ontneem soms die vreugde en kom roof soms ons lag. Die dood word beskou as n hartverskeurende pes. Dit is angeloos jeens skrifte dit verander net jou adres.
Ons Christus die Jesus het n duur prys betaal Vir ons is die dood sy manier om ons te kom haal. Ons vind vertroosting in dit wat die dood soms opdis. Volgens woord is die dood se ou vuur reeds geblus.
Ons stort trane en ons bewe soos die dood aan ons doen. Dan kom Jesus met kragte wat ons lewens versoen Ons families en vriende is die groot vetroostings kombers Dis onnodig dat die dood ons op ons tande laat kners.
Ons is arm beroof ons geliefde is weg. Ons vra vrae ons soek antwoorde doen die dood dan nou reg? Dis n mite en fabel van die groot ses voet ses Die onwelkome dood verander slegs jou adres. 11.02.2012
|
|
|
|
|
|
|
|
GRAAFF REINET
|
|
19:17 (GMT+2), Tue, 09 October 2012 |
|
|
|
I remember in Graaff Reient when d thunder starts to roar , d lightning starts to strike ,clouds covering like a blanket the air, suddenly all types of ants starts to push sand out their holes, birds not flying , you hear insects making rainy noises . Than the moment of truth : drops falling so hard , u start to wonder who's beating nails on the roof . Water running like chocolate from the high areas and forms a river of dark chocolate , the rocks looking like wholenuts .within minutes everything back to normal , now the fun starts , as we youngsters starts to enjoy the softness of the ground and playing all sportcodes . What a marvellous magnificent memory. ..........priceless .
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|