Translate to: 

Bestuur jou kind se tegnologie-tyd

19
Tegnologie speel vandag 'n kardinale rol in die Z-generasie (kinders wat na 2000 gebore is).
 
Die voordele van tegnologie is nie betwisbaar nie, maar ouers wat selfone, tabletrekenaars ensomeer aan kinders onder 12 jaar gee, besef moontlik nie altyd die nadele daarvan nie: Visuele probleme, aandagafleibaarheid, skoolprobleme en natuurlik gevare van die kuberwêreld word deur deskundiges genoem.
 
Tegnologie het voordele, maar kinders spandeer te veel tyd op selfone en tabletrekenaars en Amerika het onlangs 'n algehele verbod geplaas op kinders onder 12, omdat gevind is dit beïnvloed onder andere breinontwikkeling.
 
Greta Wiid (verhoudingsdeskundige en outeur) noem dat indien 'n ouer wel besluit om vir 'n kind 'n selfoon te gee, sekere reëls in plek moet wees:
  • Geen wagwoord op die foon nie.
  • Die battery word snags in jou kamer gelaai.
  • Die foon moet saans op ’n vasgestelde tyd oorhandig word.
  • Jy het die reg om te enige tyd die foon te neem en te kyk wat daarop is.
  • Jy kan jou kind se foon te enige tyd konfiskeer as jy sien dat dit te veel van sy of haar tyd in beslag neem.
  • Daar word nie aan tafel geteks as die gesin aansit vir ete nie.
Volgens haar kan kinders maklik aan hul selfone verslaaf raak indien geen beheer uitgeoefen word nie.Die tyd wat jou kind op 'n selfoon spandeer behoort beperk te word.
 
Selfone het voordele, maar ongelukkig ook heelwat meer gevare sedert die slimfoon op die mark gekom het en die internet nou op elke foon beskikbaar is. Pornografie is seker een van dié grootste gevare waaraan ouers moet dink.
 
Prontuit gestel: Jy as ouer is verantwoordelik vir jou kind se gebruik van tegnologie.
12:27 (GMT+2), Wed, 05 October 2016
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Acclaimed writer and historian Deborah E. Lipstadt must battle for...
A group of Boston-bred gangsters set up shop in balmy Florida during the...
In the irreverent spirit of fun that made “The LEGO®...
Xander Cage is left for dead after an incident, though he secretly returns...
Terwyl sy een aand weer lustig voorklets op die foon, vermoor iemand haar...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Finance minister Pravin Gordan says they considered a VAT increase for the 2017 budget, but that an increase should be fine-tuned so that poor people do not have to pay more. Are you willing to pay increased VAT on so-called ‘sin-items’ (alcohol, cigarettes, chocolates, confectionary, certain cuts of prime beef etc) and luxury goods so that basic items can be exempt or remain at 14%?
Yes, the privileged has a responsibility to pay for the poor.
George Herald 40%
No, everyone, regardless of income, should contribute to the state coffers. There’s no such thing as a free lunch.
George Herald 9%
Not as long as our taxes are disappearing down a bottomless pit without recourse.
George Herald 51%
Men
Women
Search
I'm a 59 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 56.
I'm a 56 year old man looking to meet women between the ages of 37 and 58.