|
|
Dis Kaasfees tyd!
08:27 (GMT+2), Fri, 27 July 2012
|
Ek kan nie glo die jaar is al oor die halfpad merk nie, maar as dit dié tyd van die jaar word dan is dit tyd vir die Vodacom George Kaasfees en dit is tyd vir my om 'n bietjie huistoe te gaan!
Maar voor ons by die Kaasfees se dinge kom, wil ek 'n paar goedjies vertel van wat in my lewe aangaan! Ek is nou al 2 maande in Gauteng en as iemand my vra hoe ek aanpas, dan kan ek dit nie antwoord nie want ek was seker net 'n bietjie meer as 2 weke van die 2 maande werklik 'n Gautenger!
Ek was skaars hier toe klim ons om die Noord-Kaap Dorp van die Jaar te gaan skiet. Daarna was ek 'n week in Mpumalanga en toe 'n week en 'n bietjie in Noord-Wes... 'n week terug in Gauteng en is ons Namibie toe waar ons heerlik gekuier en gewerk het en duisende kilometers gery het.
Namibie se duisende kilometres woestyn laat 'n mens maklik verlang na die groenigheid van die Suidkaap MAAR die naweek kom ek bietjie huistoe, George toe, George Kaasfees toe!
Kan nie wag om lekker te kuier saam met al die Georgiete nie, so kom sê asseblief hallo oor die naweek by Outeniqua Laerskool se gronde!
En as ek so luister is daar weereens 'n propvol program by dié jaar se George Kaasfees!
Die gewilde Brandewyn, Whisky en kaas proesessies is weer daar en vir die manne wat van bier hou ook 'n bier proe sessie wat nuut is!
Maar ek gaan meeste van die tyd in die Kuier Tent met almal van die verhoog af kuier en natuurlik is Sondag een van die hoogtepunte wanneer Bobby van Jaarsveld die tent se flappe gaan laat wapper!
Ek sien bitter baie uit! Sien julle almal die naweek!
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Blog Postings
|
|
Inspirasie viri Nasie:
Secret petitions
|
|
|
|
Those Camera Guys:
Adobe who?
|
|
|
|
Life in the Slow Lane:
Long life coming up short
|
|
|
|
Mouthwash:
Reguleer jouself
|
|
|
|
Déjà vu :
Naweeknotas A: I quit...?
|
|
|
|
Lugtyd:
Dankie tog!
|
|
|
|
Life in the Slow Lane:
It's all in the alphabet
|
|
|
|
Chatterbox:
Wrap your head around this...!
|
|
|
|
Inspirasie viri Nasie:
Hope in the Lord
|
|
|
|
Life in the Slow Lane:
Eating out hard to swallow
|
|
|
|
|
|
|
|
|
George Herald Blogs
|
|
Chatterbox
|
|
|
|
Déjà vu
|
|
|
|
Inspirasie viri Nasie
|
|
|
|
Life in the Slow Lane
|
|
|
|
Lugtyd
|
|
|
|
Mouthwash
|
|
|
|
The Jolly Lama
|
|
|
|
Those Camera Guys
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 33 year old man looking to meet women between the ages of 23 and 30.
I'm a 62 year old man looking to meet women between the ages of 55 and 62.
I'm a 42 year old woman looking to meet men between the ages of 40 and 55.
I'm a 37 year old woman looking to meet men between the ages of 36 and 42.
|
|
|
|
|
|
|