Translate to: 

Hannes Visser

Hannes Visser Behalwe vir die ooglopende waarheid dat ek ‘n man is, grys geword het en gewig moet verloor, is daar seker ‘n hele kas vol feite wat baie mense nie van my weet nie.

Van die goed wat ek al probeer het was onder andere om ‘n KFC te bestuur (totaal sonder sukses), ek was twee keer op verskillende dorpe ‘n skoolhoof vir onderskeidelik 4 en 6 jaar ( dosyne mense wat in my klasse was loop steeds met onverwerkte trauma rond), verskeie boerbokke en rondloper varke is weens my bestuursvernuf in die hartjie van die Transkei die ewigheid ingehelp tydens my omswerwinge met ‘n bakkie om versekering te verkoop, ek was al ‘n kroegman, eiendomsagent, sekerheidswag (maar dit was baie lank terug toe rowers mens nog gebel het om te laat weet hulle gaan toeslaan) en die eienaar van twee besighede.

Tussen dit alles loop egter ‘n goue draad van skryf en kuns waarmee ek my besig hou vandat ek kan onthou. Ek het darem ook in die proses daarin geslaag om ‘n wonderlike vrou en twee great kinders onder my vlerk in te krap, en op hulle is ek baie trots.

Wat ek skryf lees elkeen tot sy eie voor- of nadeel, die leser besluit.

*Hannes Visser woon op Oudtshoorn in die Klein-Karoo en is die redakteur van die Oudtshoorn Courant.

 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Baywatch follows devoted lifeguard Mitch Buchannon (Dwayne Johnson) as he...
When the child Arthur’s father is murdered, Vortigern (Jude Law),...
It's 2002. Four friends are having a braai on the Sunday after Johannes...
Set to the all-new sonic backdrop of Awesome Mixtape #2, Marvel Studios"...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Where do you buy your fruit and vegetables?
I always shop at a specific store
George Herald 66%
At any shop that stocks what I'm looking for
George Herald 31%
From roadside sellers
George Herald 3%
Men
Women
Search
I'm a 46 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 46 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 50.