George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Ds. Gielie Joubert
Ds. Gielie Joubert Baie welkom by my blog! Ek is ds. Gielie Joubert en my passie is mense - en daarom is jy wat hier lees deel van my passie.
Ek hoop jy gaan gereeld aanteken en saamgesels.

Ek weet nie wat jou missie is nie, maar myne is “…om God se teenwoordigheid elke dag te geniet en om te probeer om almal om my se lewens positief aan te raak met Sy deernis – elke persoon is belangrik”


My areas van belangstelling en ondervinding is:

- Gemeentewerk, veral prediking. Ek was 28 jaar leraar van Houtkruis gemeente (sien www.houtkruis.net) tot ek my in 2011 op Hartenbos kom vestig het.

- Ek het sedertdien begin met KOMTUIS CHRISTEN GEMEENTE in Mosselbaai (sien www.dsgielie.net).

- Om mense te help om God se Woord as ‘n krag in hulle lewens te beleef en hulle te sien groei gee my die grootste bevrediging.

- Om betrokke te wees saam met vroulief by die gemeenskap se lief en leed...

- My stokperdjies is die bewaring en genieting van ons natuur en groenerfenis.

- Ek doen ook amateur skryfwerk (ek kan nie goed op my voete dink nie maar waneer ek ‘n pen in my hand het, begin daardie EEN breinsel wat nog lewe op en af spring in die groot leë ruimte!)

Ten spyte van al ons onderlinge verskille is daar een ding wat alle mense in gemeen het en dit is; ons het almal ‘n dringende behoefte aan bemoediging. Ons almal se geloofsvlammetjies brand soms gevaarlik laag. Die lewe is vir almal moeilik; niemand het AL die antwoorde nie en ALMAL laat die bal soms val…

Die mens is ‘n komplekse wese. Hy het nie maar net meer en beter preke nodig nie maar hy moet ook kan lag, speel, droom en nuwe avonture aanpak om die lewe in al sy volheid te ervaar.Ek glo hierdie blog (veral met JOU deelname daaraan!) bied vir ons ‘n geleentheid om nie net self ‘n seen te ontvang nie maar om ook ‘n seen vir ander te wees, ‘n INSPIRASIE viri NASIE!
Latest Blog Postings
Inspirasie viri Nasie: Secret petitions
Those Camera Guys: Adobe who?
Life in the Slow Lane: Long life coming up short
Mouthwash: Reguleer jouself
Déjà vu : Naweeknotas A: I quit...?
Lugtyd: Dankie tog!
Life in the Slow Lane: It's all in the alphabet
Chatterbox: Wrap your head around this...!
Inspirasie viri Nasie: Hope in the Lord
Life in the Slow Lane: Eating out hard to swallow
George Herald Blogs
Chatterbox
Déjà vu
Inspirasie viri Nasie
Life in the Slow Lane
Lugtyd
Mouthwash
The Jolly Lama
Those Camera Guys
Men
Women
Search
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 40.
I'm a 38 year old man looking to meet women between the ages of 28 and 45.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms