|
General
News
|
|
|
|
Gesin by waterval beroof
|
|
20/05/2013 14:18:00
|
|
|
|
GEORGE NUUSFLITS - 'n Gesin van George is gister, Sondag 19 Mei, by die waterval op die Kingfisher-wandelroete van die Wildernis Nasionale Park aangeval en beroof van hulle selfone en juweliersware.
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Have you been affected by breast cancer?
|
|
20/05/2013 10:24:29
|
|
|
|
GEORGE NEWS - Cansa and Reach for Recovery Southern Cape are looking for people affected by breast cancer in order to start support groups in the Mossel Bay and George areas.
All volunteers will be
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Vier Kinderbeskermingsdag op 1 Junie
|
|
20/05/2013 08:30:00
|
|
|
|
GEORGE NUUS - Die Afrikaanse Christelike Vrouevereniging (ACVV) George nooi alle belangstellendes in en om George om deel te wees van ‘n beplande dag ter viering van Kinderbeskerming op 1 Junie.
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Roland de Vries in George
|
|
19/05/2013 09:00:00
|
|
|
|
Roland de Vries, 'n adjunkhoof van die voormalige Suid-Afrikaanse Weermag is op Vrydag 24 Mei in George vir die loodsing van sy boek The eye of the Firestorm, wat uitgereik word deur Naledi-uitgewers.
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Louw verduidelik 'verdagte' uitbetaling
|
|
18/05/2013 09:00:00
|
|
|
|
GEORGE NUUS - Die Eden-distriksmunisipaliteit se munisipale bestuurder, mnr. Godfrey Louw het lig gewerp op vrae oor die heen-en-weer verplasing van 'n munisipale toerisme koördineerder, me. Fath
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
N2 claims another life
|
|
17/05/2013 19:43:00
|
|
|
|
GEORGE NEWS - A 37-year-old man, who tried to cross the N2 highway opposite Eden Park, was killed around 14:00 today.
Information suggests that the deceased was walking along the N2 when he s
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Online auction for child welfare
|
|
17/05/2013 12:40:00
|
|
|
|
GEORGE NEWS - Following the overwhelming success of a previous George Child and Family Welfare Society e-mail auction, this NGO will once again be hosting their Ladies Tea 'Life is Amazing' auction.
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Motor slaan aan die brand
|
|
17/05/2013 12:00:00
|
|
|
|
GEORGE NUUS - 'n Ongelukkige motoris se motor het vanoggend skielik aan die brand geslaan terwyl hy by die verkeerslig in Courtenaystraat reg voor die Moederkerk gestaan en wag het.
Die enjin is t
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ma voor haar kinders doodgesteek
|
|
17/05/2013 10:00:00
|
|
|
|
GEORGE NUUS - ‘n Vrou van Rosemoor is gistermiddag by haar huis in Twaitstraat deur ‘n tienermeisie voor haar twee jong kinders doodgesteek.
Die polisie kon nie bevestig waaroor die oor
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
New hope for New Dawn Park family
|
|
17/05/2013 08:08:33
|
|
|
|
GEORGE NEWS - Two weeks before Christmas, Paul and Sandy Joseph's house in New Dawn Park was engulfed in flames.
The Joseph's four children plus two children from the extended family were trapped
...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|