Translate to: 

Liggaam tussen rotse gevind

Liggaam tussen rotse gevind
Die AMS-helikopter op soek na Marcellino Baardman. Foto: Malcolm Pojie.
GEORGE NUUSFLITS - Twee vissermanne het laat gistermiddag, 13 Maart, op ‘n liggaam in die Gwaiingriviermond by Pacaltsdorp afgekom.
 
Reddingswerkers van Metro-nooddienste het voor 19:00 die liggaam uitgedra van waar dit tussen rotse vasgekeer was en aan beamptes van George-patologie oorhandig. Die polisie was ook op die toneel.
 
Kapt. Malcolm Pojie, die Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het vanoggend gesê die identiteit van die oorledene is nog nie bekend nie.
 
“Die identiteit van die persoon is nog onbekend en die toestand van die liggaam, wat ook baie bleek was, is van so ‘n aard dat hy nie uitgeken kon word nie. ‘n Lykskouing sal môre gedoen word. Ons sal vandag met die familie van die jong man wat onlangs by die strand verdrink het vergader om die moontlike identiteit vas te stel.”
 
Die polisie vermoed dat die liggaam die van Marcellino Baardman (21) van Pacaltsdorp is. Baardman het Sondag 5 Maart in die see by die Gwaiingriviermond verdwyn.
 
Baardman het saam met sy neef, Jonty Naudé (23) geswem toe Naudé in die moeilikheid beland. Hy het hom na bewering probeer help, maar is toe self deur sterk strome meegesleur. Naudé kon daarin slaag om na veiligheid te swem en teen die rotse uit te klim, maar Baardman het onder die water verdwyn
 
Klik hier vir verwante artikels:

Lees die nuutste hier.

ARTIKEL: LIZETTE DA SILVA, GEORGE HERALD-NUUSREDAKTEUR

'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'
10:14 (GMT+2), Tue, 14 March 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Baywatch follows devoted lifeguard Mitch Buchannon (Dwayne Johnson) as he...
When the child Arthur’s father is murdered, Vortigern (Jude Law),...
It's 2002. Four friends are having a braai on the Sunday after Johannes...
Set to the all-new sonic backdrop of Awesome Mixtape #2, Marvel Studios"...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Are you ready for winter?
No, I love summer
George Herald 38%
Yes, I'm such a winter baby
George Herald 30%
It doesn't matter to me
George Herald 32%
Men
Women
Search
I'm a 27 year old man looking to meet women between the ages of 22 and 38.
I'm a 67 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 66.