Translate to: 

490 graad 1's in Pacaltsdorp ingeskryf

490 graad 1's in Pacaltsdorp ingeskryf
Graad 1's Keavon Fry, Klimeshia Scheepers en Markwin Kaptein (van links) is nog bietjie onseker oor hierdie nuwe ervaring van skool toe gaan. Hulle is leerders van New Dawnpark Primêr.
GEORGE NUUS - Die drie laerskole in Pacaltsdorp het gesamentlik ongeveer 490 graad 1's op die skoolbanke vanjaar.
 
Dellvillepark Primêre Skool se graad 1-getalle het met 'n stywe 40 kinders gegroei vergeleke met verlede jaar en 180 graad 1's is ingeneem.
 
Die hoof, Robert Grootboom, het Woensdagoggend gesê hulle is tot kapasiteit gevul.
 
"Daar is egter nog ouers wat vanoggend hul kinders kom inskryf en ons gaan kyk hoe ons hulle kan akkommodeer."
By Pacaltsdorp Primêr was die tendens andersom en daar is vanjaar vyf graad 1-klasse teenoor verlede jaar se ses. Waar 218 kinders verlede jaar ingeskryf is, het die skool vanjaar 190 graad 1's. Geen graad 1's is weggewys nie.
 
New Dawnpark Primêr het 120 graad 1's verwelkom - 15 meer as verlede jaar. Geen inskrywings is weggewys nie.
Die skoolhoof, Peter Fielies, het gesê daar is gemiddeld 40 kinders per klas.
 
 
 
Juffrou Kelly-Ann Hector se vriendelike glimlag het haar klas by Dellvillepark Primêr dadelik welkom laat voel. Halle Heyns (links) en Cailine Witbooi het hulle plekke reg voor in die klas ingeneem. Foto's: Alida de Beer
 
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus' 
15:38 (GMT+2), Wed, 11 January 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

A new chapter in the beloved 'Ring' horror franchise. A young woman becomes...
Belle (Emma Watson), a bright, beautiful and independent young woman, is...
Saban's Power Rangers follows five ordinary teens who must become something...
Emma le Roux is on her way home to the family farm in the Great Karoo....
Bodi (Luke Wilson), a wide-eyed Tibetan Mastiff, is expected to become the...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Do you think you neighbourhood watch is effective in combating crime?
Yes
George Herald 79%
No
George Herald 8%
I don't think there is a neighbourhood watch in my area
George Herald 13%
Men
Women
Search
I'm a 50 year old man looking to meet women between the ages of 37 and 53.
I'm a 45 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 50.