Translate to: 

Moedersdag met 'n Franse geur

Moedersdag met 'n Franse geur
Gelicka Bucker is op 4 Mei die gassjef by die Suid-Kaap Fynproewersgilde.
SUID-KAAP NUUS - Die lede van die Suid-Kaap Fynproewersgilde en hulle gaste gaan Moedersdag, Donderdag 4 Mei op 'n eg Franse manier vier. Die geleentheid vind plaas om 09:00 vir 09:30 by die Mosselbaai-Suid NG kerksaal.
 
Gelika Bucker, die gassjef, is alreeds vir meer as sewe jaar in die bedryf.
 
Sy het grootgeword op 'n klein dorpie in Gauteng waar haar ouers die enigste restaurant bedryf het. Hier, veral onder haar ma se leiding, het haar liefde vir kos en wyn sy oorsprong gehad. Na haar studies het sy Engels in Suid-Korea onderrig en dit het uitgeloop op 'n wonderlike internasionale smaakavontuur.
 
Sjef Gelika gaan die volgende smullekkergeregte demonstreer:
 
Peper-makrolletjies gevul met gerooktesalmroom-bouillabaisse (vars stokvis, groot steurgarnale, mossels);
Gedekonstrueerde filet, beenmurg, béarnaise-sous, puree van vingerskorsies (courgettes);
Croissants aux Amandes (croissants met 'n amandelvulsel);
Gebakte donkersjokolade kaaskoek.
 
Hierdie romantiese affaire met die Franse mag nie misgeloop word nie. Gaste is hartlik welkom en belangstellendes word genooi om by die gilde aan te sluit.
 
Kontak Elaine Louw by 083 263 5417 om u plek te bespreek. 'n Kaartjie is R150. Ons nooi alle belangstellendes om by die gilde aan te sluit.
 
"Niemand hier is kenners nie. Ons leer almal gesellig saam," sê Elaine.
 
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo, Hessequa nuus'
08:10 (GMT+2), Thu, 20 April 2017
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Frank Adler (Chris Evans) is a single man raising a child prodigy - his...
Blindsided by a new generation of blazing-fast racers, the legendary...
In Rough Night, an edgy R-rated comedy, five best friends from college...
Johnny Depp returns to the big screen as the iconic, swashbuckling...
Before she was Wonder Woman, she was Diana, princess of the Amazons,...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
The ice cream vedors at Herold's Bay are currently operating illegally. Would you report them to the authorities if you see them at the beach?
No, they complete my trip to the beach
George Herald 43%
Yes, they should comply with the municipal bylaws
George Herald 9%
It does not affect me
George Herald 48%
Men
Women
Search
I'm a 45 year old man looking to meet women between the ages of 32 and 47.
I'm a 47 year old man looking to meet women between the ages of 38 and 46.