George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Eagirls sorg amper vir skok-oorwinning
09:00 (GMT+2), Sat, 08 September 2012
SUID-KAAP NUUS - SWD se vrouerugbyspan het verlede Saterdag so byna vir `n lekker verrassing gesorg in hul wedstryd teen die hoog aangeskrewe Blou Bul-span.

Die besoekers het goed weggespring en twee vinnige drieë gedruk.

Hierna het hulle egter vinnig stoom verloor. Die halftydtelling was 10-6 met die Eagirls kaptein Lebeth Oktober se skopskoen wat die praatwerk gedoen het.

In die tweede helfte het die Eagirls van meet af verbete aangeval. Johanna Sceepers, stut, het oorgeval vir haar span se eerste drie.

Die doelskop was onsuksesvol. Hierna het die twee spanne om die beurt gaan druk. Eers het die bulle vanuit gebroke spel aangeval om die voortou te neem. Daarna het die Eagirls, na `n mooi agterlynbeweging en `n drie deur Mathrin Simmers, weer met 18-17 voorgeloop. Marne-zelle Rabie het verdoel.

Die oorwinning was binne bereik. Maar `n drie in die doodsnikke het die telling met 22-18 in die guns van die Blou Bul-vroue geswaai.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Rugby News
Cheetahs are under pressure: Drotske
Kontrakte aan vier by NMMU
Derby in Rosemoor gaan spanne toets
Stormers fined over Super Rugby misconduct
All Blacks training squad for France tests
Vermeulen, Elstadt out for 6 - 8 weeks
Bravo Lounge a welcome retreat for rugby fans
Wallabies warned of pay cuts amid falling revenues
Taai naweek vir klubrugby
George klop Maori's
Archive
Latest Sport
ASA provinces call for meeting
US beats Russia 8-3 at Hockey Worlds
Nadal survives Gulbis test as top seeds cruise
Aussie bowler Tait angry over spot fix claims
Cheetahs are under pressure: Drotske
Celtic aim to end with rare away win
Bradley opening 60 at Nelson with 2 bogeys
New cross-country trail
Nadal hopes to shut down chatter over his dodgy knees by Bill Scott, DPA
Bayern to screen Euro final in Munich arena
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 48 year old man looking to meet women between the ages of 35 and 55.
I'm a 41 year old man looking to meet women between the ages of 33 and 43.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms