|
|
Man (25) verongeluk met gesteelde bakkie
15:12 (GMT+2), Tue, 21 August 2012
|
|
|
GEORGE NUUSFLITS - ‘n Man (25) van George het Sondagoggend buite Pacaltsdorp verongeluk nadat hy beheer oor ‘n gesteelde bakkie verloor het en dit gerol het.
Volgens die polisie het die ongeluk omstreeks 07:45 op die Hansmoeskraalpad plaasgevind.
Mnr. Ricardo Jacobs van Maraiskamp het op die toneel aan sy beserings beswyk. ‘n Jong vrou wat saam met hom in die bakkie was, is in ‘n stabiele toestand na die hospitaal geneem.
Die polisie het later vasgestel dat die silwer Corsa-bakkie wat Jacobs bestuur het, Saterdagaand in Hoopstraat gesteel is.
Lees die volledige artikel in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 56 year old man looking to meet women between the ages of 35 and 54.
I'm a 64 year old man looking to meet women between the ages of 49 and 55.
I'm a 25 year old woman looking to meet men between the ages of 27 and 45.
I'm a 45 year old woman looking to meet men between the ages of 35 and 45.
|
|
|
|
|
|
|