|
|
Sportlegendes gesoek
14:00 (GMT+2), Fri, 17 August 2012
|
|
|
WES-KAAP NUUS - Die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake & Sport in samewerking met die Wes-Kaapse Sportraad vereer elke jaar sportpersone uit die Wes-Kaap wat 'n beduidende bydrae tot sport in die provinsie gelewer het en die soektog na legendes het reeds afgeskop.
Die kriteria wat geld, is persone wat 'n beduidende bydrae tot sport gemaak het, persone wat as ikone in hulle gemeenskappe beskou word, persone wat hulle alles vir sport gegee het, persone wat 'n rol gespeel het om sport voor 1992 te vorm en 'n leeftyd se diens aan sy/haar sportkode in die algemeen gegee het. Genomineerdes moet ten minste 50 jaar en ouer wees en verkieslik al afgetree het.
Nominasies word reeds aangevra vir die volgende kategorieë wat vanjaar op 14 Desember in Kirstenbosch tydens 'n prestige geleentheid toegeken gaan word: toutrek, skerm, skolesport, NSC (National Sport Council), SACOS (South African Council on Sport).
Vir meer inligting kan Dave van der Walt van die SWD-sportraad by 082 773 4901 of davesus@mweb.co.za gekontak word.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Other
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 34 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 35.
I'm a 39 year old man looking to meet women between the ages of 27 and 37.
I'm a 34 year old woman looking to meet men between the ages of 33 and 47.
I'm a 33 year old woman looking to meet men between the ages of 35 and 39.
|
|
|
|
|
|
|