|
|
Tweekampkapasiteits-bou-kliniek
08:00 (GMT+2), Fri, 17 August 2012
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - `n Opleidingskliniek word op 30 Augustus deur die bestuur van SWD-tweekamp aangebied om die bestuur en organisasie van veral tweekamp in die SWD te verbeter en om meer persone voor te berei vir toekomstige bestuursposte.
Dit is ook met die oog op die SA Kampioenskappe wat volgende jaar in Maart op Oudtshoorn aangebied gaan word. Hierdie is 'n ontwikkelingsgeleentheid wat vir klubs en skole gebied word en ouers, asook skoliere wat daarin belangstel om as beamptes opgelei te word, kan genomineer word.
Hierdie projek word gesamentlik deur die Departement van Kultuursake & Sport en die SWD-tweekampvereniging aangebied.
Die opleidingskliniek word op Donderdag, 30 Augustus, om 18:00 by die Georgie, Hoërskool Oudtshoorn aangebied. Die slui-tingsdatum vir inskrywings is op 28 Augustus. Belangstellendes kan Dave van der Walt skakel by 082 773 4901 of davesus@mweb.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Other
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 30 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 57 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 57.
I'm a 46 year old woman looking to meet men between the ages of 35 and 55.
I'm a 37 year old woman looking to meet men between the ages of 34 and 40.
|
|
|
|
|
|
|