|
|
Kwaggas vermorsel Struisies
07:00 (GMT+2), Thu, 09 August 2012
|
|
|
|
|
|
|
Die Kwaggas se rugbyspanne het Saterdag Struisiedag op Oudtshoorn oorheers en met reuse tellings in al die wed-stryde skoonskip gemaak.
|
GEORGE NUUS - Die Kwaggas se rugbyspanne het Saterdag Struisiedag op Oudtshoorn oorheers en met reuse tellings in al die wed-stryde skoonskip gemaak.
Die eerste span het sy kragmeting met 68-14 gewen wat een van die grootste tellings in 'n lang tyd was. Soos die eindtelling aandui het die Kwaggas alle afdelings van die spel oorheers en kon die Struisies net nie al die gate toestop nie.
Die tellings van die ander wedstryde is:
o.19B: Outeniqua 57; Oudts-hoorn 14.
o.19C: Outeniqua 50; Oudts-hoorn 7.
o.16A: Outeniqua 53; Oudts-hoorn 5.
o.15A: Outeniqua 24; Oudts-hoorn 8.
o.14A: Outeniqua 32; Oudts-hoorn 3.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Rugby
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 30 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 40.
I'm a 38 year old man looking to meet women between the ages of 28 and 45.
I'm a 55 year old woman looking to meet men between the ages of 48 and 59.
I'm a 31 year old woman looking to meet men between the ages of 31 and 45.
|
|
|
|
|
|
|