George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Vermeende pedofiel-appél misluk in hooggeregshof
08:05 (GMT+2), Fri, 03 August 2012
TUINROETE NUUS - Die vermeende pedofiel (59) van Knysna se borgtog-appèlaansoek is gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof van die hand gewys.

Die beskuldigde, wat van 36 seksuele misdrywe teen kinders aangekla word, is vroeër in die George-landdroshof deur landdros P. Yono borgtog geweier waarna hy hom tot die hooggeregshof gewend het.

Regter John Hlophe, die Wes-Kaapse regter-president het uitgespaak gelewer in die appélaansoek.

Luidens berigte het regter Hlope die beskuldigde as ‘n “monster” beskryf en gesê hy is ‘n seksuele roofdier en dat die samelewing nie iemand soos hy nodig het nie.

Hlope het ook sy skok uitgespreek oor die foto’s, waarop die beskuldigde van die misdade met ‘n 8-jarige meisie pleeg en gesê dit is ‘n skande.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
Latest News
Minister confirms troop deployment
Kredietbeheer-afdeling skuif
Stable interest rate welcomed amidst growing market confidence
E-toll protesters disperse
Obama's drone speech welcomed in Pakistan, yemen
2 appear in KZN for rhino poaching
5 killed on Nepal mountain
Cars, schools torched in fifth night of Stockholm riots
E-toll protesters take to streets
American suspect in Czech family murder nabbed in US
News Archive
Men
Women
Search
I'm a 50 year old man looking to meet women between the ages of 42 and 48.
I'm a 18 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 20.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms