George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
SAPD rugby mik hoog
06:00 (GMT+2), Fri, 06 July 2012
SUID-KAAP NUUS - 'n Span ervare polisielede het 'n polisieklub, bekend as die SWD Police Association, in Januarie 2012 gestig en is positief oor die invloed wat die klub op fiksheid en spangees onder polisielede, maar ook die gemeenskap het.

Die doel van die klub is om fiksheid onder SAPD lede te vestig, maar ook om deur middel van sport in die gemeenskap betrokke te wees.

Die klub beoog om ten volle onder die SWD faandel aan rugbyligas deel te neem.

Die klub is afhanklik van borge en wil graag Stevens Transport, Tor Konstruksie en Coupling Solutions bedank vir hulle bydraes. Die voorsitter van die klub, Kapt Ashley Moolman, sê 'n fikse polisieman is 'n positiewe polisieman.
"Ons wil jong, belowende spelers sien groei deur teen verskeie gemeenskapspanne rugby te speel."

Die span het op Woensdag, 27 Junie teen die jong SWD Arende gespeel en gaan binnekort weer 'n oefenwedstryd teen die o/21 span speel.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Rugby News
Davies to captain Wales in Japan
Former Wales star Watkins diagnosed with cancer
Cheetahs are under pressure: Drotske
Kontrakte aan vier by NMMU
Derby in Rosemoor gaan spanne toets
Stormers fined over Super Rugby misconduct
All Blacks training squad for France tests
Vermeulen, Elstadt out for 6 - 8 weeks
Bravo Lounge a welcome retreat for rugby fans
Wallabies warned of pay cuts amid falling revenues
Archive
Latest Sport
Lleyton Hewitt, Andreas Seppi beaten at Nice Open
Davies to captain Wales in Japan
No place like home as Gilbert targers maiden win
Toring-tot-toring-gedenkwedloop
England unchanged for second test vs New Zealand
England coach Hodgson: "German footbal incredibly strong"
Royal Trophy set for China debut
Ernie Els Primary School Championships
Rio victory a dream come true
Indonesia advance to Sudirman quarters
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 35 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 100.
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 20 and 45.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms