Suid-Kaap Pluimbal onderweg na SACD-toernooi
06:30 (GMT+2), Fri, 06 July 2012
|
|
|
|
|
|
|
Hanlie Alberts.
|
SUID-KAAP NUUS - Die Suid-Kaap pluimbalspan vertrek op Vrydag, 6 Julie om deel te neem aan die SA Plattelandse-toernooi wat vanjaar vanaf 7-14 Julie in Secunda gehou word.
Dit sal ook die eerste toernooi wees waartydens die Suid-Kaapspan gaan met die nuwe sportdrag wat vanjaar vir spelers in die provinsie ontwerp is.
Die span word alle sterkte toegewens.

Suid-Kaap Pluimbal bedank die span se borge, Edwin Bartie (Sedgefield Spar), mnr en mev Bendle en Jorg en Mary-Ann Mittendorf (Tortoise Car Hire).
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|