George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Stadsvaders open Nomads-toernooi
09:00 (GMT+2), Thu, 05 July 2012
Stadsvaders open Nomads-toernooi
Die president van Nomads Rolbal in Suid-Afrika, Gerrie van Rensburg, rol hier met die blou kleurbaadjie een van die eerste balle in die nasionale toernooi. Die stadsraadslede wat saam met hom rol is van links rdl. Iona Kritzinger, Charles Standers (uitvoerende burgemeester), rdl. Bevin Fortuin en Daniel Maritz (uitvoerende onderburgemeester).
GEORGE NUUS - Stadsvaders van George, waaronder Charles Standers, die uitvoerende burgemeester, het Sondag die eerste balle gerol in die Nasionale Dames Nomads Rolbaltoernooi wat hierdie week op George gespeel word.
Twaalf spanne, wat deur 112 spelers verteenwoordig word, neem vanjaar aan die toernooi deel.

Na afloop van die openingseremonie, waartydens die hooggeplaastes die eerste balle gerol het, het die spanne, begelei deur 'n doedelsakspeler, op die baan gegaan en die distriksvlae gehys. Behalwe die boodskap van die burgemeester het die president van Nomads Suid-Afrika, Gerrie van Rensburg en die president van Suid-Kaap Rolbal, Jenny Sinclair, ook kort boodskappe gelewer.

Nomad Rolbal is in 1980 in die Grens gestig gevolg deur die Oostelike Provinsie en Swaziland. Tans is daar 20 distrikte in die land en bestaan uit ge-registreerde rolbalspelers van die onderskeie klubs.

Nomads speel elke maand vir fondsinsameling wat gebruik word om hulp te verleen aan behoeftige sake. Dit is die Nomads se beginsel om donasies van goedere, produkte of dienste aan lede of groepe in die gemeenskap te maak.

Die laaste wedstryde word Vrydag gespeel waarna die toernooi afgesluit word.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Other News
US beats Russia 8-3 at Hockey Worlds
New cross-country trail
Rooiberg Midwinter trailrun challenge
Slapelose nagte lê vir jaers voor
Indian minister hopes for return to Olympic fold
Evans sets sights on title defence
Jaglisensies nou beskikbaar
Cycling: Injured Vicioso withdraws from Giro: Team
SA girl (13) is international chess champion
Kuwait launches sport club for women
Archive
Latest Sport
ASA provinces call for meeting
US beats Russia 8-3 at Hockey Worlds
Nadal survives Gulbis test as top seeds cruise
Aussie bowler Tait angry over spot fix claims
Cheetahs are under pressure: Drotske
Celtic aim to end with rare away win
Bradley opening 60 at Nelson with 2 bogeys
New cross-country trail
Nadal hopes to shut down chatter over his dodgy knees by Bill Scott, DPA
Bayern to screen Euro final in Munich arena
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 31 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 45.
I'm a 47 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 47.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms