|
|
Onderweg met Jannie du Toit
05:00 (GMT+2), Thu, 05 July 2012
|
|
|
GEORGE NUS - Jannie du Toit tree op in 'n fondsinsamelingskonsert ten bate van die George Vereniging vir Persone met Gestremdhede ( George APD).
Tydens die konsert sal Fanie du Toit - bekende Radio RSG omroeper ook optree. Hy gaan die 'Loop-sistem' bekendstel. Dit sal die eerste keer wees dat die stelsel in die Suid-Kaap gebruik word.
Dit is 'n stelsel wat opgestel word en gehoorgestremde persone met die gepaste gehoorstuk, kan dan hierby inskakel en ook die musiek konsert hoor en geniet.
Die konsert is op Woensdag 11 Julie, by die George-Suid kerksaal. Kaartjies kos R60 per persoon. Die konsert begin 18:30 vir 19:00. Vir kaartjies en enige navrae, kontak Marie by 044 878 0063 of 083 284 0140.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Entertainment
News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 32 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 100.
I'm a 33 year old man looking to meet women between the ages of 26 and 32.
I'm a 30 year old woman looking to meet men between the ages of 25 and 45.
I'm a 71 year old woman looking to meet men between the ages of 69 and 80.
|
|
|
|
|
|
|