|
|
Rainbow-wedloop ook kampioenskappe
10:45 (GMT+2), Tue, 03 July 2012
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Die 10 km-wedloop wat deur Top George Spots en Leading Eadge geborg en deur Rainbow-atletiekklub georganiseer word, sal Saterdag ook as 'n ASWD-kampioenskappe dien.
Die wegspring en eindstreep is by die George Riding Club in Glenwoodlaan en die wedloop begin om 08:00.
Registrasie kan die oggend van die wedloop vanaf 06:30 gedoen word. Die inskrywingsfooi beloop R30 vir die 10 km en R15.00 vir die pretloop. Tydelike lisensies kos R25.
Die feit dat dit 'n kampioenskapsbyeenkoms is verseker dat van die heel beste padatlete in die streek in aksie sal wees.
Rainbow se ledevergadering vind plaas aanstaande Saterdag (14 Julie) om 15:00 by die Rosemoor-klubhuis plaas. Alle lede asook belangstellende atlete is welkom om dit by te woon.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Athletics
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 18 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 20.
I'm a 28 year old man looking to meet women between the ages of 21 and 38.
I'm a 30 year old woman looking to meet men and women between the ages of 30 and 50.
I'm a 38 year old woman looking to meet men between the ages of 37 and 55.
|
|
|
|
|
|
|