|
|
Eden steeds voor in varswaterhengel
13:12 (GMT+2), Mon, 11 June 2012
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Suid Kaap se varswater hengelaars het hulle tweede ligabyeenkoms vir die jaar by Hartebeeskuildam naby Hartenbos gehou toe die Presidents-liga (B-liga) dié dag meegeding het. Premier-liga (A-liga) het 'n week vroeër mekaar by Stompdriftdam aangevat.
Die span van Eden het die Premier-byeenkoms gewen met 46 sone punte gevolg deur Kango (37) en DKD (34).
By die Presidents-afdeling het Hartebeeskuil (64) gemaklik die dag ingeplam met Eden (43) as naaswenner en Kango(34) in die derde posisie.
In die Premier-afdeling het Hein Binedell met 'n kortkop die dag gewen met 'n total van 274.90 punte gevolg deur Ben Crafford met 274.75 punte.
Altesaam 140 vis met 'n gewig van 137.28kg is gevang.
Die uitslae vir die Premier-afdeling tot dusver vanjaar is:
1 Eden 94; 2 DKD Oudtshoorn 74; 3 Kango A1 62; 4 Kango A2 56; 5 Visarende 38.
Seniors: 1 Ben Crafford 20; 2 Hein Bindell 17; 3 Francois Rautenbach 17.
Dames: 1 Eliska Crafford 8; 2 Grieta Nel 6; 3 L Botha 3.
Meesters: 1 Koos Nel 13; 2 Johan Calitz 7; 3 Tony Jardine 4.
Juniors: B Pretorius 15; 2 Colene le Grange 9.
President-afdeling:
Spanne: 1 Eden B 99; 2 Hartebeeskuil B1 94; 3 Kango B1 92; 4 Kango B2 28; 5 Hartebeeskuil B2 8.
Seniors: 1 Ben Vrey 19; 2 Dandré Swart 19; 3 Koos Groenewald.
Dames: 1 Ann Peo 15; 2 Chantelle Terblanche 11; Hanli Thysse 3.
Meesters: 1 Basie Vermaak 19; 2 Ohna Zaayman 18; 3 Renier de Wit 16.
Juniors: 1 Chris Degenaar 10; 2 C Schoeman 8.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Water Sports
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 31 and 41.
I'm a 39 year old man looking to meet women between the ages of 27 and 37.
I'm a 35 year old woman looking to meet men between the ages of 31 and 45.
I'm a 34 year old woman looking to meet men between the ages of 35 and 45.
|
|
|
|
|
|
|