Translate to: 
SA toutrek klubkampioenskappe
SUID-KAAP NUUS - Hartenbos-toutrekklub sal hierdie Saterdag gasheer wees vir die 2012 Suid-Afrikaanse klubkampioenskappe.

Toutrekspanne van verskeie klubs, beide seniors en juniors, neem deel aan die kompetisie. Spanne neem hoofsaaklik in drie kategorieë, naamlik mans-, vroue- en gemengde afdelings deel. Verder word spanne ook in verskeie gewigsafdelings verdeel. Die algehele klubkampioene sal aan die einde van die toernooi aangekondig word.

Die kompetisie begin om 9:00 Saterdagoggend by die amfiteater in Hartenbos. Toegang is gratis om sodoende aan elkeen die geleentheid te bied om een van Suid-Afrika se tradisionele sporte saam te kom geniet. Die dag beloof om vol opwinding en gesonde sportgees te wees met heerlike kosstalletjies om van te kies en te keur.
10:00 (GMT+2), Fri, 08 June 2012
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

Horoscopes

Movie Trailers

 While on a solo expedition on a yacht in the Indian Ocean, a...
Jean and Sheryl are getting married. He is Afrikaans. She is Jewish. Their...
An air marshal springs into action during a transatlantic flight after...
 The true story of Paul Potts, a shy, bullied shop assistant with a...
 Three best friends find themselves where we've all been - at that...

Games

The race around the whole has started! Crank up the gas on your super bike...
Hot Rods Racing is a fun online game with several playing modes including a...
In the card game Solitaire, the goal is to stack up the cards from Ace to...
Race your opponents all the way to the finish line on your trusty quad bike...
Voting Poll
George-hospitaal word beskou as een van die beste staatshospitale in die land, maar selfs hier word probleme ondervind. Voel jy gerus om van die staat afhanklik te wees vir jou mediese behoeftes?
Ja, gratis medies is die beste deel van ons demokrasie sedert 1994
George Herald 10%
Nee, ek betaal my mediese fonds eerste elke maand
George Herald 60%
Ek begeer 'n mediese fonds, maar kan dit nie bekostig nie
George Herald 31%
Men
Women
Search
I'm a 32 year old man looking to meet women between the ages of 24 and 34.
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 45 and 55.