George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Opkikkers en dwelms onder loep
00:00 (GMT+2), Thu, 31 May 2012
Opkikkers en dwelms onder loep
Betrokkenes by die veldtog teen opkikkers in sport wat in die SWD aangebied is, is van links) Abrie de Swardt (voorsitter SWD Afrigtersvereniging), Christel Johannes (tesourier: SWDSR), Gary Naidoo en Rafiek Mammon (SA Institute for Drug-Free Sport), Dave van der Walt (SWDSR - organiseerder) en Desmond Speelman (vise-voorsitter:SWDSR).
SUID-KAAP NUUS - Die SWD-sportraad in samewerking met die SA Institute of Drug-Free Sport, het 'n baie suksesvolle werkswinkel aangebied om hierdie uitdaging van opkikkers en dwelms in sport aan te spreek.

Met die oog op die Londen 2012 Olimpiese Spele wat eersdaags begin, het hierdie saak weer onder die vergrootglas gekom. Die werkswinkel is onder die vaandel van die Riaan Loots-veldtog aangebied om veral die opkomende sportlui teen die euwels te waarsku.

Die kursusleiers, Rafiek Mammon en Gary Naidoo van die SA Institute for Drug-Free Sport, het 'n uitstekende en praktiese werks-winkel aangebied.

Feite wat na vore gekom het is onder andere:
  • Elke toets kos ongeveer R2 500 om te doen - daarom kan daar nie net lukraak getoets word nie;
  • Die meeste sportlui is onkundig oor wat nie gebruik mag word nie;
  • Dit geld ook vir baie aptekers wat nie weet watter middels op die verbode lys van WADA is nie;
  • Baie atlete besef ook nie die langtermyn gevolge van die gebruik van verbode middels in sport nie;
  • Daar is selfs baie ouers wat hulle kinders aanmoedig of voorsien van hierdie middels om beter te presteer.
  • Die SWD-sportraad beplan om weer opvolgkursusse te hou om die sportlui van die SWD beter in te lig oor die uitdaging.
  • Betrokkenes by die veldtog teen opkikkers in sport wat in die SWD aangebied is, is van links) Abrie de Swardt (voorsitter SWD Afrigtersvereniging), Christel Johannes (tesourier: SWDSR), Gary Naidoo en Rafiek Mammon (SA Institute for Drug-Free Sport), Dave van der Walt (SWDSR - organiseerder) en Desmond Speelman (vise-voorsitter:SWDSR).
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Other News
Local karateka tested
Groot prysgeld vir Wildernis-wedloop
No place like home as Gilbert targers maiden win
Indonesia advance to Sudirman quarters
US beats Russia 8-3 at Hockey Worlds
New cross-country trail
Rooiberg Midwinter trailrun challenge
Slapelose nagte lê vir jaers voor
Indian minister hopes for return to Olympic fold
Evans sets sights on title defence
Archive
Latest Sport
Nel looks to shine in absence of SA elite
2 years on Li still stands alone
Veteran All Black lock retires
Jay Haas, Duffy Waldorf top senior PGA leaderboard
Arena Football League to touch down in China
Tegniese werksessie vir afrigters
Eloff en Olivier se spanne voor in veterane spankompetisie
Sharks team to face bulls
Pregnant Cheruiyot out of World Championships
Nadal targets Super Eight in Paris
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 44 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 45.
I'm a 62 year old man looking to meet women between the ages of 55 and 62.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms