|
|
Spaar só petrol
14:30 (GMT+2), Thu, 24 May 2012
|
|
|
MOTORNUUS - In dié moeilike tye, is ons almal op soek na meer waarde. Om brandstof so doeltreffend as moontlik te laat werk, probeer hierdie wenke:
Skakel so gou moontlik na 'n hoër rat oor sonder om die enjin te ooreis. Dit is 'n algemene fout om die revolusie té hoog op te stoot voor ratte gewissel word. Dit kan 'n groot verskil aan brandstofverbruik maak.
Laat die banddruk nagaan. Deskundiges meen dat 'n band wat selfs net 20% te min lugdruk in het, 'n motor tot 3% meer brandstof laat gebruik.
Verwarmers en venster-ontwasemers maak 'n groot verskil in die winter, maar jaag brandstofverbruik op. Onthou om dit af te skakel wanneer die motor warm is.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Southern Cape Motoring
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 40.
I'm a 46 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 60.
I'm a 42 year old woman looking to meet men between the ages of 35 and 50.
I'm a 42 year old woman looking to meet men between the ages of 38 and 50.
|
|
|
|
|
|
|