George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Pluimpie vir boere in minister se begrotingsrede
09:09 (GMT+2), Tue, 15 May 2012
LANDBOU NUUS - Minister van Arbeid, Mildred Oliphant het erkenning gegee aan die pogings van boere om die werksomstandighede van werkers te verbeter.

Die Minister het tydens haar begrotingsrede in die Parlement gesê dat dit vir haar tydens blitsinspeksies op plase duidelik geword dat boere die vereistes van arbeidswette wil nakom.

Tydens verskeie inspeksies, het dit duidelik geword dat baie boere wel meer as die minimum loon betaal en hulle werkers met integriteit behandel. Dit het weereens duidelik geword dat ‘n persoon se gesindheid ten opsigte van die arbeidsinspeksies en arbeidsinspekteurs wel ‘n verskil gemaak het.

Hier word spesifiek na die boer in Noordwes provinsie wat die Departement van Arbeid voorgekeer het en versoek het dat hulle ook ‘n inspeksie by hom doen. Alhoewel daar op 4 areas nie-nakoming was, is hy geloof vir sy optrede en gesindheid!

Die Minister het ook verwys na die ondertekening van IAO konvensies 81 en 129 wat handel oor arbeidsinspeksies. Agri SA was deel van die taakspan wat hiermee gehandel het in Nedlac en die Departement van Arbeid het net die ondertekening van konvensie 81 bespreek.

Die ondertekening van konvensie 81 word bespreek met enkele oorwegings van besigheid se kant af. Onder andere is daar in die kommentaar van besigheid genoem dat die Protokol vir toegang tot Plase nie onderhandelbaar is nie en dat toegangsbeheer altyd van toepassing moet wees tov arbeidsinspeksies.

Verskaf deur AgriSA.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Agri Focus News
SACAU elects new board of directors
Vertonings van 'Klaas se Plaas'
Veeboere leer hoe om roofdiere te beheer
Onverskillige produsente gaan vervolg word
Boer ernstig beseer toe hy deur dak val
FAWU fined R500 000
Bursaries available for vets
State's role in Western Cape labour unrest needs further clarificaiton
Landbou-kompetisie vir vroue
Veiling 'n eerste vir George
Archive
Latest News
In US tornado's wake, rain hampers relief effort
Opvolg: Ma voor kinders doodgesteek
Market confidence is on the up, buying now could be the smartest move
Voting kicks of with special votes
Man hangs dogs from tree
Ford's eWheelDrive has designs on the urban car of the future
Moore tornado a rarity: Experts
SARS-like victim dies in Tunisia
Northwest miners wounded
Carl Pistorius elated about acquittal
News Archive
Men
Women
Search
I'm a 43 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 45.
I'm a 50 year old man looking to meet women between the ages of 42 and 48.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms