|
|
SWD-rugbyunie: Blanco nou boaan punteleer
09:32 (GMT+2), Wed, 09 May 2012
|
|
|
SUID-KAAP NUUS - Blanco het Crusaders die afgelope naweek in 'n naelbytstryd met 21-16 geklop en so tot boaan die punteleer in die SWD-rugbyunie se Premierliga geskuif.
Hul tuiswedstryd die komende naweek teen George sal bepaal of die span, wat nog 'n ekstra wedstryd in hand het, die unie by die nasionale klubkampioenskappe later vanjaar verteenwoordig.
Hul drieë is gedruk deur Christo du Plessis, hul kaptein en no.7-flank, en Marshel Abrahams, no.6-flank. Alaine Jansen, die skrumskakel het een drie verdoel en 'n strafskop tussen die pale deurgesit. Daniël Robert, die losskakel het die ander twee strafskoppe met sy skopskoen oorgesit. Rodwill Williams, die no.13-senter is aangewys as speler van die wedstryd. Hulle tweede en derde spanne het ook hul wedstryde gewen.
Bridgton en Evergreens het op Oudtshoorn met 26-26 gelykop gespeel.
Progress het Uniondale United met 11-9 gewen en Groot-Brak vir Barbarians 18-12.
George het All Blacks het 40-18 geklop en Bonnievale United vir Silver Stars met 25-14.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
More
Rugby
News
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest Sport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 48 year old man looking to meet women between the ages of 33 and 45.
I'm a 35 year old man looking to meet women between the ages of 21 and 38.
I'm a 42 year old woman looking to meet men between the ages of 38 and 50.
I'm a 30 year old woman looking to meet men and women between the ages of 30 and 50.
|
|
|
|
|
|
|