|
|
Spesiale oggend vir kankerlyertjie (5)
13:00 (GMT+2), Tue, 01 May 2012
|
|
|
|
|
|
|
Estiaan Nel (5)
|
GEORGE NUUS - 'n Oggend saam met Lindi Strydom, Munro du toit, Tony Noble, May Swart en vele ander, word aangebied ter fondsinsameling vir Estiaan Nel (5).
Estiaan is op Woensdag 11 April gediagnoseer met breinkanker.
Op Dinsdag 17 April is 40% van die gewas verwyder en verdere behandeling sal volg.
Die fondsinsamelingsoggend sal op Saterdag 12 Mei gehou word en het ten doel om Estiaan se ouers by te staan met die geweldige onkostes verbonde aan Estiaan se behandeling. Sy ouers beskik nie oor 'n mediese fonds nie.
Kaartjies om die oggend by te woon kan teen R100 per kaartjie by Happy Feet Dagsorgsentrum (Merrimanstraat), Multi Metal Projects (Foundry Street) en Laerskool George-Suid aangekoop word. Behalwe vir die gaskunstenaars se optredes sal daar ook pryse wees om te wen, veilings en uitstallers.
Vir meer inligting kan Janine Fourie geskakel word op 084 257 6023.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 38.
I'm a 57 year old man looking to meet women between the ages of 40 and 57.
I'm a 32 year old woman looking to meet men between the ages of 32 and 43.
I'm a 45 year old woman looking to meet men between the ages of 45 and 56.
|
|
|
|
|
|
|