|
|
Bruid van die Jaar bederf
11:39 (GMT+2), Thu, 26 April 2012
|
|
|
|
|
|
|
Suzane Lategan
|
SUID-KAAP NUUS - Harvey World Travel se sprankelende '2011 Bruid van die Jaar', Suzane Lategan, is onlangs bederf met 'n heerlike ontbyt by Travel Bugz in Yorkstraat.
Suzane is 'n inwoner van Oudtshoorn.
Suzane was die Januarie 2011-finalis.
Sy en haar man, Dirkie Lategan, is op 13 November 2010 getroud.
Suzane het 'n string pryse gewen wat insluit vliegkaartjies, verblyf en geskenkbewyse.
.JPG)
Suzane (voor links) saam met die verskeie borge. Agter is Werner Pons (Pomodoro’s), Carin Ogilvie (Bridal Inn) en Renate Roodt (Travel Bugz). Voor regs is Linda Scholtz van Harvey World Travel.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 37 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 35.
I'm a 21 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 25.
I'm a 27 year old woman looking to meet men between the ages of 26 and 34.
I'm a 32 year old woman looking to meet men between the ages of 30 and 45.
|
|
|
|
|
|
|