George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Rugbyklub kla oor onsportiewe gedrag
08:20 (GMT+2), Wed, 25 April 2012
GEORGE NUUSFLITS - Die George-rugbyklub het 'n formele klag teen Groot-Brakrivier-rugbyklub ingedien ná beweerde onsportiewe gedrag deur hul ondersteuners.

Stephan de Swardt, voorsitter van die George-rugbyklub het in 'n skrywe aan die hoof-uitvoerende beampte van die SWD-rugbyvoetbalunie (SWDRVU), Hennie Baartman kennis gegee dat George-rugbyklub die klag indien ná 'n omstrede wedstryd tussen George en Groot-Brakrivier op Saterdag 14 April.

Die skeidsregter van die wedstryd word ook deur die George-rugbyklub aangekla oor sy hantering van die betrokke wedstryd.

In De Swardt se skrywe aan die SWDRVU beweer hy dat een van George se spelers blatant deur 'n opponent met die vuis geslaan is voor die lynregter. Toe die skeidsregter die Groot-Brakrivier-speler met 'n rooikaart van die veld gestuur het, het die toeskouers die lynregter wat die insident uitgewys het asook die George-reserwebank met bierbottels gegooi.

Lees die volledige berig in môre se George Herald, asook aanlyn.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Rugby News
Veteran All Black lock retires
Tegniese werksessie vir afrigters
Sharks team to face bulls
Former All Black coach Henry on misconduct charge
Groot eer vir Eddie Myners
Dis oorlog in Mosselbaai
Boks name 38 players for Durban training camp
New chairman ready to solve Fiji Rugby's ills
Davies to captain Wales in Japan
Former Wales star Watkins diagnosed with cancer
Archive
Latest Sport
Nel looks to shine in absence of SA elite
2 years on Li still stands alone
Veteran All Black lock retires
Jay Haas, Duffy Waldorf top senior PGA leaderboard
Arena Football League to touch down in China
Tegniese werksessie vir afrigters
Eloff en Olivier se spanne voor in veterane spankompetisie
Sharks team to face bulls
Pregnant Cheruiyot out of World Championships
Nadal targets Super Eight in Paris
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 35 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 49.
I'm a 40 year old man looking to meet women between the ages of 28 and 40.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms